Manne van die Woord


Info

Contact Info:

Website: http://www.mannevandiewoord.com/

Email: admin@mannevandiewoord.com

Telephone: 0838520993

Social Media:

Description:

WIE IS MANNE VAN DIE WOORD Ons is net gewone manne wat interkerklik saamkom om te bid, te ontvang, te groei, en mekaar te ondersteun. PASSIE VIR SIELE! Manne van die Woord is 'n interkerklike gebeds- en ondersteuningsgroep waarvan manne landwyd; wat in 'n passievolle verhouding met die Here Jesus Christus staan, en wat hul regmatige posisies as konings, priesters en profete in hul huise, werksplekke, gemeentes en gemeenskappe inneem en dat ons aanspreeklikheid aanvaar vir ons dade en besluite. Ons help die manne om in ‘n verhouding met die Here te staan, wat sal uitvloei na hul huise, werksplekke, kerke en gemeenskappe. Die man moet koning, priester en profeet wees. Ons glo dat as ‘n man uitgesorteer is, sal alles daarna in lyn wees met God se orde.

Projects



Articles


Displaying 1 to 6 of 6 items on page 1 of 1


Displaying 1 to 6 of 6 items on page 1 of 1