Lewensverryking Seminare


Info

Contact Info:

Website: http://lewensverryking.co.za/

Email: deon@lewensverryking.co.za

Telephone: 0834483791

Social Media:

Description:

Lewensverryking Seminare se VISIE is om lewens te verryk tot die wederkoms van Jesus Christus, onder leiding van die Heilige Gees, deur middel van die Woord van God. Ons Missie is om met God se Woord as uitgangspunt en onder leiding van die Heilige Gees, deur middel van die aanbied van lewensveranderende seminare, individue, huwelike, gesinne, en ander belangegroepe, te versterk en verryk tot die eer van God.