Familiekerk NG Kameeldrif


Info

Contact Info:

Website: http://kameeldrif.org

Email: info@kameeldrif.org

Telephone: 0127564223

Social Media:

Description:

Die Familiekerk NG Kameeldrif is geleƫ in die Noord-Ooste van Pretoria. Hier sal jy meer as 1000 mense vind wat saam aanbid op Sondae, wat op verskeie maniere vir mekaar omgee en sorg, en hande uitsteek na die gemeenskap rondom ons. Ons sien onsself as 'n familie, en families is vir ons baie belangrik, daarom praat ons graag van onsself as 'n familiekerk.

Articles


Displaying 1 to 1 of 1 items on page 1 of 1


Displaying 1 to 1 of 1 items on page 1 of 1