Begin making a difference/Maak n verskil - Beginet

articleImage

Start somewhere and move forward. Be passionate to do something and do it with joy. There is nothing better for a family to be involved in a project that makes a difference. It is bigger than self, it demands that we give of ourselves and we derive deep satisfaction from such actions.

The love and appreciation when you give is unbelievable. Start in your immediate vicinity and reach out to others, make a difference, start as a family and be involved in enriching others lives.

Just begin

https://www.facebook.com/BeginetSocial/

https://www.youtube.com/channel/UC7eWC6YBeDpyxMNYujzngnw

https://beginet.org/

https://www.instagram.com/beginet_begin/

 

Begin op ’n punt en gaan vorentoe. Wees passievol om iets te doen en doen dit met blydskap. Daar is niks beter vir ‘’n huisgesin om betrokke te raak in ‘’n projek wat ‘n verskil sal maak. Dit is iets groter as ons self, dit vereis dat ons iets van onsself moet gee en daardeur ry ons satisfaksie
Die liefde en waardering wat gegee word as mens gee is onbeskryfbaar. Begin in jou omgewing en reik uit na nader om ’n verskil te maak. Raak as gesin betrokke en maak ’n begin om ander se lewens te verryk.
Besoek ons webblad by www.beginet.org

Maak n begin