Kies / Choices

articleImage

Baie keer werk verliefde paartjies aan hul verhouding tot dat hulle bymekaar intrek of trou. Hulle ken mekaar party keer nie in alles nie en kommunikeer ook nie meer nie. Dit mag gebeur dat ander verhoudings aangeknoop word wat ’n dreiging is vir die huwelik eenheid. Mens kan nie 2 base dien nie en kan nie 2 mense gelyk lief he nie – jy moet kies. Kies om jou getroude maat lief te hê – maak die besluit en laat die verandering by jou begin.
Egskeiding is nie die antwoord nie – vergifnis en keuse moet gemaak word om mekaar lief te he. Beginet om ’n besluit te neem en te kies. Die kleinste stappie is KIES. Kies om jou maat weer lief te hê. Prioritiseer om jou verhouding te herstel – Beginet sal hulp aan die gesin gee deur ouerskap seminare, kinder seminare, huwelik seminare and finansieele Vryheid seminare aan te bied.
In ’n huwelik is daar eenheid en as eenheid moet die paartjie praat oor hulle finansiele posisie, hoe moeilik dit ook mag wees,N eem die keuse om vry te wees, beginet om die krisis te verstaan en werk daaraan.
Besoek ons webblad by www.beginet.org