Welkom Viljoenskroon Sentrum vir Bejaardes

articleImage

Welkom by die LTN familie, Viljoenskroon Sentrum vir Bejaardes. 

Viljoenskroon Sentrum vir Bejaardes is 'n trotse tehuis in Viljoenskroon wat deel is van die Engo Familie. Hulle bied 24/7 Verpleegversorging vir bejaardes.

Om 'n donasie vir Viljoenskroon Sentrum vir Bejaardes te maak, kliek op hierdie skakel:  https://lovingthyneighbour.org/receiverdonate?id=351EB3D6-B783-11E8-B329-001E67B2A9F8