Gerald Jordaan

logo

Gerald is met Fetale Alkoholsindroom (FAS) gebore, waarna sy biologiese ma hom gelos het.  Hy is egter deur 'n liefdevolle gesin (Gerhard en Amanda Jordaan) aangeneem.  Kyk hul storie hier: https://www.facebook.com/uitsigkerk/.