Dankie vir u ondersteuning gedurende 2017

logo

2. If you don't stop this ... who will?

Please help us to make a difference

3. Wat het die CMR gedoen in 2017?

Ons het byna 26 000 persone in nood bereik, waarvan meer as 60% kinders was.

4. Did you know?

One out of 10 children suffer from child maltreatment.

Over 45% of abused children are under the age of 5.

Abused children have an increased chance of 25% to engage with teen pregnancy.

Every year 1 Billion children are exposed to some sort of violence.

5. Ondersteun ons CMR Kinderfonds en help ons om weer 'n veskil te maak in 2018, belê in die toekoms van verlate, verwaarloosde en mishandelde kinders.

6. Bankrekening: CMR Gauteng-Oos

ABSA  405-963-5688

Takkode 632-005

Of kontak Henda van der Merwe/Sandra Kruger by 012 361 4613/19

Seënwense

Henda van der Merwe