Wat is jou nalatenskap?

logo

Ons as manne se lewens word op alle vlakke geraak.   Dikwels in die huwelik, werksplek en dalk ook in die kerk waar jy aanbid.

Die vraag is wat is my nalatenskap, wat ek gaan nalaat sodat dit mense met wie ek in aanraking gekom het kan se dit is wat ek onthou het van hom.

My nalatenskap moet nie in geld wees nie maar as man na God se hart moet ek my nalatenskap nalaat, dit wat mense se lewens geraak het.

Maak jy verskil in mense se lewens?   Daarom Daniel Konferensies wil jou help om te verstaan waarom dit so belangrik is.

Maar daar is ook ander sessies waaroor ons gesels om vir jou as man te help om in hierdie deurmekaar wereld 'n verskil te maak.