Spread The Gospel

articleImage

Wie Is Ons / Who Are We

FIRE EAGLES MINISTRIES·

Ons is 'n interkerklike NPC Bediening Fire Eagles Ministries het in 2016 begin, met die Here wat 'n beroep op ons lewens geplaas om Jesus Christus se liefde, hoop, vryheid en verlossing te deel met Sy volk. Dit word gedoen deur dans, sang, drama en die Woord van God te bedien en leer vir mense. Ons is 'n reisende Bediening wat van gemeenskap na gemeenskap (sommige nood wissel van klere tot kos), stad na stad, provinsie tot provinsie reis soos die Here ons lei om die evangelie van Jesus Christus te deel en verkondig

A ministry born with a vision from God, to inspire all mankind to turn back to God and equipping them to become Holy Spirit filled Leaders in Christ’s calling upon their lives, to be caring , sharing and giving to the needy lost and unsaved. To serve the broken and embrace every person, to become a Pure Vessel of Honour in God’s Hands. With the fruits of the Holy Spirit of God, To Tour through our Beloved Country by Outreaches and mass evangelistic services, also as the Holy Spirit leads to Tour other countries worldwide.