PRETDAG TEN BATE VAN CMR LYTTELTON KINDERFONDS

articleImage

1 Mei 2019 - 08.00 Pret- en kuierdag vir die hele gesin. Bring die kinders saam - dit gaan oor hulle!

Fondsinsameling vir CMR Lyttelton Kinderfonds. Fondse word aangewend vir assessering en terapeutiese dienste vir verwaarloosde en mishandelde kinders.