How to handle irritation in a relationship

articleImage

How to handle irritations in your relationship

Our partner does something and we don’t want them to do it, then we become irritated. It may be that it is done out of habit with emotional connotations and difficult to break the habit. Together we need to find a solution to restore unity in the home. You both need to communicate and spend quality time together.

Don’t attack each other, but rather make a decision to maintain unity in the relationship. Remove those things in your life that halts you from a unified home.

 

Hoe hanteer ons irritasie in ons verhouldings

Ons behandel oplossing nr. 2 van ons “Kla sonder afbreek” maniere.

Nr. 1 was as ons maat nie iets doen nie, maar ons wil hê dit moet gedoen word en nr. 2 is as ons maat iets doen en ons wil nie hê dit moet gedoen word nie, en ons raak ge-irriteerd.

Dit is miskien ‘n gewoonte waarby emosie betrokke is en moeilik is om te breek. Om verby dit te kom, moet ons gesamentlik besluit om weer eenheid te skep in die huwelik. Jou maat het behoefte aan kommunikasie en om kwaliteit tyd saam te spandeer in stede daarvan dat jy op social media tyd bestee.

Moenie aanvallig of persoonlik kragte meet nie, maar neem daagliks ’n besluit om gesamentlike eenheid te skep en te behou in die huwelik. Delete dit wat in jou pad staan om eenheid te handhaaf.

 

https://iono.fm/e/586227

https://www.facebook.com/BeginetSocial/

https://www.youtube.com/channel/UC7eWC6YBeDpyxMNYujzngnw

https://beginet.org

https://www.instagram.com/beginet_begin/