Netwerk van die Maand: April 2017

articleImage

Inspire & Enable people to help people

Helplift Netwerk van die maand – April 2017

 

Helplift Moreleta in Pretoria

​In totaal: 626 konneksies is gemaak tussen Gewers en Ontvangers

(MAART 2016 TOT FEBRUARIE 2017) - Baie dankie aan alle skenkers!

  • Mediese Dienste wat insluit (dokters, verskeie spesialiste, oogkundiges, oogspesialiste, patologiese dienste, fisioterapeute, ginekoloë, dermatoloë, Xstrale afdeling, uroloë, psigiater, apteker, narkotiseur, ortopeed, spraakterapeute, oudioloë, arbeidsterapeute, berading, spelterapie met kinders, gastroenteroloog, oor-neus-keel spesialis, dieëtkundige, operasies by dagkliniek, katarak operasies)
  • Tandheelkundige Dienste: (stopsels, krone, brue ens.)
  • Skoonheid: wat insluit (hare sny, grimering, naels en hare vir spesiale geleenthede soos bv matriekafskeid, die skenking van ‘n pak klere vir matriekafskeid, die neem van foto’s )
  • Algemene herstelwerk: wat insluit (nutsmanne, loodgieters, bouwerk, lê van teels, verfwerk, elektrisiën)
  • Motordienste: wat insluit (diens van motors, nuwe bande, wiel balansering, auto elektrisiën)
  • Goedere: Skenking (wasmasjien, baba stootwaentjie, tuinmeubels, boeke en speelgoed, vierplaat stoof, houtrak, kinderklere ens)
  • Regsadvies: wat insluit (prokureurs, advokate)
  • Veearts: help met versorging van diere – katte, honde ens.)
  • Grafiese ontwerpers: (het gehelp by Skole en ander Welsyns Organisasies)
  • Ander: Die bak van koek vir spesiale geleenthede soos bv verjaarsdae en funksies, Rekenaar ondersteuning, webtuiste ontwerp, Argitek, Akkommodasie / verblyf, Gee van kunsklasse, Tuin uitleg en advies, Fotograaf, Vermaak: (musikante) Sing en speel musiek instrumente vir behoeftiges, Finansiële dienste: (rekenmeester, help met belasting ens.)

Laat dit gebeur!   www.helplift.co.za